Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

MONICA SMIT – Nog ‘n student presteer

Die e-pos het ek (Trudy) van Marietjie Wentzel ontvang.

Trudy,

Hier is weer een v jou studente wat Vrouekeur se webblad verhaal gehaal het. Kan jy dit asb op fb bekendstel sodat mense vir haar kan stem?

Baie dankie en baie geluk, jy doen dit reg want jou studente maak dit! Ek is baie trots op jou.

Lekker dag!

Marietjie

Dankie vir die mooi woorde, Marietjie. Dit is die skrywers wat so oulik is.

Die oudstudent van die tog nog Petru-Nell Skryfbesigheid is Monica Smit. Gaan asseblief na Vrouekeur se webtuiste toe en stem vir haar verhaal Die afskeid.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: