Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Publiseer jou boek deur Kwarts Publishers: Maklik, bekostigbaar en professioneel

Kwarts Publishers is vroeg in 2011 gestig met die doel om skrywers te help om ‘n droom te bewaarheid – om ‘n boek te publiseer! Kwarts het alreeds boeke vir meer as 80 skrywers gepubliseer en baie van hulle het weer teruggegaan om ‘n tweede en derde boek te publiseer.

Indien jou manuskrip goedgekeur word, sal Kwarts die teksuitleg doen en dit as e-boek publiseer op verskeie webwerwe, insluitende hul eie Kwarts webwinkel, Kalahari, Exclusive Books, Leisure Books / Leserskring, PNA, CNA, MyBooks en My Afrikaans. Die publikasie sal ook onder jou naam by die Nasionale Biblioteek geregistreer word, en bemark word op Kwarts Facebook en Google Books. Verder bied Kwarts ook topgehalte grafiese dienste vir omslag-ontwerp en enige ander grafiese doeleiendes. Kwarts publiseer e-boeke op ‘n digitale platform, maar help ook graag ons skrywers om die volgende stap te neem en hul boek te laat druk. Verder het hulle ook ’n wye reeks hulpbronne beskikbaar om skrywers te help met boek bemarking. As jy op soek is na ’n maklik en bekostigbare, maar steeds professionele manier om jou boek te publiseer, is Kwarts Publishers net die antwoord!

Vir meer inligting stuur ’n e-pos na info@kwarts.co.za, of besoek http://www.kwarts.co.za.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: