Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Amper-amper te laat om vir kompetisie in te skryf

Dis waar. 30 April is die laaste kans wat jy het om vir die kompetisie in te skryf, maar as daardie laaste deurlees van die verhale ‘n fout of twee uitwys, haal diep asem en ontspan.

Verander wat jy moet verander. Ons stuur Donderdag, 1 Mei 2014, om 10:00 die verhale na die beoordelaars. Solank jou inskrywing VOOR dan by ons is, sal ons dit steeds aanvaar.

Ons wag inspanning om JOU inskrywing te ontvang.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: