Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Werkwinkel 3 Mei 2014: Kortverhale

Op Saterdag, 3 Mei 2014, hou ek ‘n werkwinkel in die skryf van kortverhale. Daar is plek vir nog ‘n paar skrywers.

Plek: Pretoria (Adres sal aan geregistreerde studente bekend gemaak word.)

Tyd:09:00 – 16:00

Koste: R680 per persoon (Sluit koffie en tee en ligte middagete in)

Inhoud van die werkwinkel:

  • Wat is ‘n kortverhaal?
  • Elemente van ‘n kortverhaal
  • Tegniese vereistes waaraan ‘n manuskrip moet voldoen
  • Taalversorging en redigering
  • Groepbesprekings van jou eie kortverhaal

    Vereistes:

  • Registreer voor Vrydag, 2 Mei 2014 en betaal ‘n deposito van R340
  • Hierdie is nie ‘n GROOT vereiste nie, maar dit is wenslik dat ‘n skrywer ‘n kortverhaal van tussen 600 woorde en 800 woorde lank is, instuur om in die groepie te bespreek.
  • Navraag per e-pos: skryfbesigheid@outlook.com of skryfbesigheid@yahoo.co.za

    Bespreek onmiddellik, want ek kan net vyf persone inneem en het reeds ingeskrewe studente.

    Advertisements

    1 Kommentaar

    1. Ek stuur die inligting aan. Hoop daar kom lekker nuwe talent uit!

      Like

    Lewer kommentaar

    Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

    WordPress.com Logo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

    Twitter picture

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

    Facebook photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

    Google+ photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

    Connecting to %s

    %d bloggers like this: