Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

VONKERS HERLEWE

Die Skryfbesigheid het so ‘n tydjie gelede aangekondig dat ons skrywers kans gaan gee om kortverhale en gedigte wat nêrens anders ‘n tuiste vind nie, vir ons te stuur.

Ons het die eerste gedig geplaas. Volg hierdie skakel om daar uit te kom.

http://vonkers.wordpress.com/2014/05/16/stillewe/

Dis reg. Voorheen het ons in Vonkers kortverhale geplaas wat geskryf is na ‘n uitdaging aan skrywers gestel is.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: