Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Nuwe e-titels binnekort beskikbaar van Kwarts.co.za

yskoninginWanneer die Yskoningin smelt – deur Kietz

Hierdie liefdesroman is die sesde boek uit die pen van skrywer Kietz. Die heldin, Ciska, is ‘n enigste kind en sy werk by haar pa se regsfirma. Haar skoonheid en skerp verstand maak dat sy goed vorder in die lewe en goeie geleenthede kry. Sy word deur ‘n ryk mynmagnaat genader om Botswana toe te gaan vir werk. Haar pa vertrou egter nie die vrede nie en reël dat Henning, ‘n privaatspeurder, saamgaan om Ciska op te pas.  Hy glo sy is ‘n bedorwe brokkie wat mans tot haar voordeel gebruik. Dit is eers toe Ciska ontvoer word dat hy besef dinge is nie altyd soos dit lyk nie…


 

 

 

tankTank – deur  Johan Beukes

Hierdie debuutroman deur Johan Beukes is deur ‘n droom geïnspireer. Die droom was oor ‘n ‘muggie’ met die bynaam ‘Tank’ en die verhaal gaan oor sy avonture in die weermag.  Tank is ‘n verhaal vir oud en jonk – enigeen met ‘n ryk verbeelding en gesonde sin vir prettigheid sal die boek geniet.

 

 

 

 

 


 

journeyJourney of the Heart – Monde Nkasawe

JOURNEY OF THE HEART is a poetry anthology with which most people will identify, especially those who grew up in the rural areas. The anthology spans a number of interwoven themes, including memories of childhood; experiences linked to growing up; being a teenager; the world of work; being in and out of love; political views; as well as tributes to departed famous personalities. The poems were written as a reflection on snippets and samples of life. They were written to capture fleeting moments in time and in memory, to reflect a reaction to events, to address unresolved inner tensions, and to verbalize emotions. Available as e-book from Kwarts Publishers, and also in hard copy directly from the author.

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: