Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Junie, 2014

Rainbow Gospel Radio is opsoek na die BAAS KAMPVUURSTORIEVERTELLER

PRYS vir wenner! Mid-week bederf vir 2 persone by Bhejane Reserve in Willomore ter waarde van R5000-00 Die kompetisie skop af vanaf Vrydag 27 Junie 2014 en eindig Vrydag 24 April 2015   Reëls: Die kompetisie is oop vir almal. Jy mag soveel stories inskryf soos jy wil. Stories met kru-taal / vloekwoorde, sal gediskwalifiseer …

Lees voort

Die kuns van kortkuns

Kortkuns  (saamgestel deur Trudy Erasmus) Kortprosa of –kuns is die oorkoepelende term vir alle kortprosa en sluit die kortverhaal, kortkortverhaal, skets, prosagedig en essay in. Kortkuns kategoriseer tekste op grond van die ooreenkomste en verskille wat tussen hulle bestaan. Teenoor die korter prosa kry jy  die langer roman of novella. Wat is die ooreenkoms tussen die verskillende vorme van …

Lees voort

‘Fingerprints’ is ’n skryf-geleentheid vir enigeen wat voel dat sy of haar lewe op een of ander manier aangeraak is deur geloof, hoop en/of liefde

…. en dit graag met ander wil deel. Geselekteerde bydraes sal op Kwarts Publishers se webblad verskyn en sal later vanjaar in boekvorm gepubliseer word. Vir meer inligting oor ‘Fingerprints’ besoek Kwarts Publishers se webblad: http://www.kwartspublisher.co.za Lees gerus hierdie mooi kort storie ingestuur vir ‘Fingerprints’:   Belofte word gelofte– deur Ina Bergh   My suster …

Lees voort

SLEGTE NUUS – Vervolgverhaalkursus – INSKRYWINGS SLUIT OOR SEWE DAE

Ons het slegte nuus … Inskrywings sluit eers oor sewe dae, maar ons kan ongelukkig nie meer inslaap-student inneem nie. Dit beteken dat ons nog studente sal toelaat tot die kursus, maar dat ons net nie meer slaapplek sal kan aanbied nie. Persone van die omgewing kan dus nog inskryf. Anders moet jy vir jou …

Lees voort

“Jou geliefde” – liefdesgedig deur Wikus Hattingh

Jou geliefde Kyk na die horison, dan sien jy hom staan. Sterk is sy bolyf, geëts teen die maan. Hy kyk in jou rigting en sien jou traan. Die verlange na jou, plaas hom in ‘n waan.   Hy wil na jou kom, hy wil jou vashou Maar die kloof is te groot, jý moet …

Lees voort

VERVOLGVERHAALKURSUS – ons maak plek vir nog skrywers

  So stap die tyd aan. Tik-tok-tik-tok! Inskrywings vir die vervolgverhaal sluit een van die dae op 27 Junie 2014. Alhoewel ons eintlik reeds vol is, het ons besluit om vir nog ‘n paar mense plek te maak. Dan moes een van ons inskrywings weens ernstige siekte onttrek. Ons hoop en bid dat Theo vining …

Lees voort