Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

VERVOLGVERHAALKURSUS – ons maak plek vir nog skrywers

horlosie4

 

So stap die tyd aan. Tik-tok-tik-tok!

Inskrywings vir die vervolgverhaal sluit een van die dae op 27 Junie 2014. Alhoewel ons eintlik reeds vol is, het ons besluit om vir nog ‘n paar mense plek te maak.

Dan moes een van ons inskrywings weens ernstige siekte onttrek. Ons hoop en bid dat Theo vining herstel en sommer gou beter voel.

Wat egter belangrik is, is dat iemand net vir die eerste drie dae se kursus mag inskryf. Wanneer jy die beknopte kursus doen, kos dit R1 500 (etes en verblyf uitgesluit).

Die volgende plekke beskikbaar:
1. Twee studente wat net die beknopte kursus wil doen en nie wil inslaap nie.
2. Twee studente wat die volledige kursus doen en wil inslaap.
3. Een tot twee studente wat die volledige kursus wil doen, maar nie wil inslaap nie.

Hierdie skakel sal u na die bladsy neem waar die volledige kursusinhoud asook vereistes en kostes bespreek word.

Doen navraag per e-pos (skryfbesigheid@outlook.com) of per faks (086 650 5236). Onthou om asseblief u naam, faksnommer of e-posadres te vermeld.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: