Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

“Jou geliefde” – liefdesgedig deur Wikus Hattingh

man in maanligJou geliefde

Kyk na die horison, dan sien jy hom staan.

Sterk is sy bolyf, geëts teen die maan.

Hy kyk in jou rigting en sien jou traan.

Die verlange na jou, plaas hom in ‘n waan.

 

Hy wil na jou kom, hy wil jou vashou

Maar die kloof is te groot, jý moet die brug bou.

Sy liefde wil jy steel, met niemand dit deel.

 Die gebroke hart wens jy was heel.

 

Slaap sag liewe meisie en droom vannag,

Van jou ruiter wat teen maanlig geëts vir jou wag.

In jou drome sal hy oor die kloof na jou kom.

In jou drome sal jy steeds weet, jy is lief vir hom.

© Wikus Hattingh (Uit: Gedagtig aan dit alles …)

 

Wikus

Wikus Hattingh met sy digbundel op sy skoot.

TE KOOP - R100

TE KOOP – R100

 

 

Wil jy NOG van Wikus se gedigte lees? Bestel die hele bundel teen R100 per eksemplaar (alle fooie ingesluit.)

Vul die bestelvorm in en stuur aan ons. ‘n Faktuur sal gelewer word. Sodra bewys van betaling ontvang is, sal die boeke deur die digter aan jou gepos word.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: