Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

SLEGTE NUUS – Vervolgverhaalkursus – INSKRYWINGS SLUIT OOR SEWE DAE

Ons het slegte nuus …

Inskrywings sluit eers oor sewe dae, maar ons kan ongelukkig nie meer inslaap-student inneem nie. Dit beteken dat ons nog studente sal toelaat tot die kursus, maar dat ons net nie meer slaapplek sal kan aanbied nie. Persone van die omgewing kan dus nog inskryf. Anders moet jy vir jou ‘n plekkie in ‘n gastehuis bespreek,

2012-06-28 18.28.17

Jubel’nJuig – Die beste plek om ‘n vervolgverhaal te skryf

Laat dit jou nie afskrik nie! Kom net, want kyk hoe mooi is dit daar. ‘n Ware skrywersparadys.

Skryf op die strand

Skryf op die strand

Die mooi Weskus het beslis die kreatiwiteit aangevuur

Die mooi Weskus het beslis die kreatiwiteit aangevuur

Advertisements

5 Kommentaar

  1. Marietjie

    Baie geluk Trudy! Ek is regtig baie bly saam met jou. Ek kan nie wag om te lees waarmee die skrywers hierdie keer vorendag gaan kom nie. Ewe veel sukses en genieting aan skrywers en aanbieder julle is op die suksespad nog voor julle eers begin het.

    Like

    • Dankie, Marietjie. Dit gaan weer ‘n voorreg wees om te help slyp aan nuwe skrywers se wonderlike talent. Jammer jy kan nie saamgaan nie.

      Like

  2. Ek glo dit gaan weer ‘n wonderlike skryfavontuur wees vir aanbieder en kursusgangers! Dit is so spesiaal. Ek sal in die gees daar saam met julle wees.

    Like

  3. Ai, Aamanda! En hoe gaan ons jou mis! Ek sal spesiaal vir jou elke dag nuus en foto’s op die blog en/of facebook plaas. Moenie vergeet van die Fingerprints projek nie. Ek wag om te sien wanneer is jou verhaal daar!

    Like

  4. Ek sal met belangstelling dophou!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: