Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Rainbow Gospel Radio is opsoek na die BAAS KAMPVUURSTORIEVERTELLER


Kampvuur Storieverteller Kompetisie

PRYS vir wenner!

Mid-week bederf vir 2 persone by Bhejane Reserve in Willomore ter waarde van R5000-00

Die kompetisie skop af vanaf Vrydag 27 Junie 2014 en eindig Vrydag 24 April 2015

 

Reëls:

  • Die kompetisie is oop vir almal.
  • Jy mag soveel stories inskryf soos jy wil.
  • Stories met kru-taal / vloekwoorde, sal gediskwalifiseer word.
  • Stories kan vir ons gestuur word in mp3 formaat na rainbowgrww1@gmail.com.
  • Stories kan ook ge whatsup word na +968 99152169
  • Indien jy ‘n spesifieke liedjie wil speel saam met jou storie, moet jy dit asseblief vir ons stuur.
  • Die luisteraars sal elke week stem in die Rainbow Chat op Facebook om ‘n wenner te kies (maak seker jou familie en vriende luister en kom stem vir jou!)
  • Slegs 1 stem per luisteraar per week.
  • Die prys is ‘n Mid-week bederf by Bhejane Reserve in Willomore en sluit nie vervoerkoste van en na Willomore in nie.
  • Die prys sluit akommodasie en etes (laat-ontbyt en aandete) in en moet binne 6 maande gebruik word.
  • Navrae oor Bhejane Reserve kan aan Philip Theunissen gerig word by: info@bhejane.co.za
Advertisements

1 Kommentaar

  1. corneliebenberg

    Rainbow Gospel Radio kan nie WAG vir al die wonderlike stories nie!!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: