Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Julie, 2014

VYFTIEN VRAE WAT SKRYWERS VIR HULLE KARAKTERS MOET VRA

(saamgestel deur Marietjie Wentzel) Ons spandeer baie tyd om ons karakters te skep. Ons dink hulle name uit, waar hulle bly, vir wie hulle lief is, of hulle fobies of persoonlikheidsversteurings, ens. Het. Ons besluit om ons karakters in konflik te plaas met ’n antagonis ten einde die novelle/roman te kan skryf. Ons beplan ’n …

Lees voort

VERVOLGVERHAALKURSUS:

Lees voort