Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Augustus, 2014

KOM ONS SKRYF KINDERSTORIES (DEEL 1) – saamgestel Marietjie Wentzel

Baie voornemende skrywers dink dit is makliker om met die skryf van kinderstories te begin en dan “op te gradeer” na kortverhale en later moontlik ’n roman of twee. Inteendeel, dis baie moeiliker om kinderstories te skryf. “Een van die voor die hand liggendste feite oor grootmense, is dat hulle al vergeet het hoe dit …

Lees voort

KORTVERHAAL-SKRYFKURSUS IN GAUTENG: 2014

Originally posted on Die Skryfbesigheid:
Een beginnerskursus word tot dusver vir September 2014 beplan. Die kursus sal in die Pretoria (Centurion-omgewing) plaasvind. Die kursus vind op vyf Saterdae plaas. Gedurend die Saterdag word een module afgehandel en so ‘n dag bestaan uit twee sessies: Voor middagete: ‘n Voëlvlugblik oor sekere literêr teoretiese terme wat vir die skryf van…

Lees voort

Uitslae van kortverhaalkompetisie bekend

Op 30 April 2014 het Die Skryfbesigheid se jaarlikse kortverhaalkompetisie gesluit. Vanjaar is vier-en-twintig verhale ontvang. Verskeie temas en onderwerpe is in die verhale hanteer. Die beoordeelaars het slegs met titels en nommers gewerk. Hulle het dus nie geweet wie die skrywers is nie. Dit het vier beoordelaars drie maande geneem om die beoordeling af …

Lees voort