Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: September, 2014

8 – 12 DESEMBER 2014 – BEGINNERSKURSUS IN GAUTENG (Vir persone wat met Jan Tuisbly ry)

                    Op spesiale versoek word ‘n beginnerskursus vir 8 – 12 Desember 2014 in Gauteng aangebied. Die kursus sal in die Pretoria plaasvind. Die kursus vind op vyf dae plaas. So ‘n dag bestaan uit twee sessies: Voor middagete: ‘n Voëlvlugblik oor sekere literêr teoretiese terme wat vir die …

Lees voort

KOM ONS SKRYF KINDERSTORIES (DEEL 2) – saamgestel deur Marietjie Wentzel

  Waarna soek die meeste uitgewers deesdae? Kinderverhale is by uitstek ’n genre waarin pret en kreatiwiteit moet seëvier. Daarom soek uitgewers na • tekste wat teikenmark gerig is; • skrywers wat die teikenmark ken; • presies weet vir wie hy/sy skryf; asook • oorspronklikheid. Praktiese skryfwenke Noudat jy sekerlik ’n hele klomp kinderstories gelees, …

Lees voort