Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Oktober, 2014

Beplanning vir 2015

Die Skryfbesigheid is reeds besig met beplanning vir werkwinkels en kursusse vir 2015, maar ons wil graag bietjie navorsing doen. Ons wil nie in die donker met ‘n haelgeweer mik nie Advertisements

Lees voort

Skryfkompetisie 2015 van stapel gestuur

Daar is baie persone wat graag skryf en wat daarvan droom om te publiseer, maar meer as die helfte weet nie wat om met hulle teks te doen nie of waarheen om te gaan om terugvoer te kry nie. Om aan kompetisies deel te neem, is ‘n goedkoop, effektiewe manier om jou skryfwerk aan terugvoer te …

Lees voort

SPESIALE AANBIEDING! Skryf nou in vir die beginnerskursus aanlyn en bespaar.

Vir persone wat nie in en on Gauteng woon nie, word die beginnerskursus ook aanlyn aangebeid. Vanaf 1 – 31 Oktober 2014 word afslag van R500 aangebeid. Die aanbod is net geldig vir die tydperk soos vermeld is en ook net op nuwe registrasies van toepassing. Persone wat van hierdie aanbod gebruik wil maak, kan ongelukkig nie …

Lees voort