Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Beplanning vir 2015

Die Skryfbesigheid is reeds besig met beplanning vir werkwinkels en kursusse vir 2015, maar ons wil graag bietjie navorsing doen. Ons wil nie in die donker met ‘n haelgeweer mik nie

Advertisements

2 Kommentaar

  1. Dis vir my moeilik om ‘n dag of twee af te vat vir so ‘n kursus. Ek het nou Writing 101 en die ander ook afgelaai en gaan probeer om wel elke taak uit te voer, al sal ek dit nie noodwendig publiseer, soos hulle aanbeveel, nie. Ek dink so ‘n kursus soos wat julle aanbied, kan net WONDERLIK wees vir mense wat regtig “groot” wil gaan.

    Like

  2. Ons beginnerskursus is ook aanlyn beskikbaar.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: