Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: November, 2014

Gauteng Beginnerskursus 15 – 19 Desember 2014

‘n Beginnerskursus word 15 – 19 Desember in Gauteng aangebied. Die datum van die kursus het verander omdat ons verhuis. Registreer asb. teen 8 Desember 2014. Volg die skakel as jy meer besonderhede oor die kursus verlang. Daar is plek vir nog drie persone beskikbaar. Rig navrae aan Trudy (skryfbesigheid@outlook.com of skryfbesigheid@yahoo.co.za) Advertisements

Lees voort

GROOT pryse vir skryfkompetisie ontvang

Die pryse wat hier genoem word, vervang GEEN van die pryse wat reeds aangekondig is nie. Om meer oor die kompetisie en ander pryse uit te vind, volg die skakel. ALGEHELE WENNERS EERSTE PLEK Tien  dae vakansie by Uvongo aan die KwaZulu-Natal (Suidkus) TWEEDE PLEK Vyf dae vakansie by dieselfde plek. Die toekenning van die prys is …

Lees voort