Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Gauteng Beginnerskursus 15 – 19 Desember 2014

‘n Beginnerskursus word 15 – 19 Desember in Gauteng aangebied. Die datum van die kursus het verander omdat ons verhuis.

Registreer asb. teen 8 Desember 2014.

Volg die skakel as jy meer besonderhede oor die kursus verlang.

Daar is plek vir nog drie persone beskikbaar.

Rig navrae aan Trudy (skryfbesigheid@outlook.com of skryfbesigheid@yahoo.co.za)

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: