Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Eerste Romanza vir Petronel Louw gepubliseer

Ons loop oor van trots. Petronel Louw is een van ONS studente. Haar eerste Romanza is September 2014 finaal deur Lapa vir publikasie aanvaar. Dit sal eersdaags op winkelrakke beskikbaar wees.

In ‘n Whatsapp-boodskap aan Die Skryfbesigheid sê Petronel: “Ek het so baie by Die Skryfbesigheid geleer en kon my manuskrip na wense tegnies versorg a.g.v. julle kursus.

"Jy is myne alleen" - eerste Romanza geskryf deur Petronel Louw

“Jy is myne alleen” – eerste Romanza geskryf deur Petronel Louw

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: