Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Februarie, 2015

VERTEL JOU STORIE; KRY GENESING EN INSPIREER ANDER

’n Seminaar oor skryf as terapie word op 30 Mei 2015 in Centurion, Pretoria, as ’n gesamentlike projek deur Kwarts Publishers en Die Skryfbesigheid aangebied. Die gebeur dikwels dat iemand wat moeilike omstandighede in die lewe moes oorkom die behoefte ontwikkel om dit wat beleef is, en veral die lewenslesse wat daaruit geleer is, met …

Lees voort

Stil mense, ’n reus het ons vooruitgegaan

Suid-Afrika het kwalik kans gehad om die sterwe van die jong Top Billing aanbieder, Simba Mhere, te verwerk, toe die nuus breek. André P. Brink is op 79 jarige ouderdom aanboord van ‘n KLM-vlug oorlede. Maroela Media het meer besonderhede. Lees hier meer daaroor. Die Skryfbesigheid wil hiermee hul innige simpatie aan die familie en vriende …

Lees voort

Word weer ’n woordmeester en woon ons werkwinkel by

Taal bly steeds die medium waardeur skrywers hulle verhale, gedagtes en drome laat lewe kry. Verskeie nuwelingskrywers het tydens ander skryfkursusse en werkwinkels die behoefte uitgespreek om hul skryfvaardigheid in Afrikaans op te skerp sodat hulle weer soos ware woordmeesters met hulle tekste kan omgaan. Volgens hierdie skrywers benadeel die neiging om deesdae net in …

Lees voort