Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Stil mense, ’n reus het ons vooruitgegaan

andre-p-brink

Suid-Afrika het kwalik kans gehad om die sterwe van die jong Top Billing aanbieder, Simba Mhere, te verwerk, toe die nuus breek. André P. Brink is op 79 jarige ouderdom aanboord van ‘n KLM-vlug oorlede. Maroela Media het meer besonderhede. Lees hier meer daaroor.

Die Skryfbesigheid wil hiermee hul innige simpatie aan die familie en vriende betuig. Die reus se stem het stilgeraak, maar sy woorde sal in sy werk altyd bly voortleef. Rus in vrede.

B9OtP99IUAA-PmE

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: