Leedwese

Amanda Claassens tydens die kortverhaalskryfkursus - Julie 2012 Dwarskersbos
Amanda Claassens tydens die kortverhaalskryfkursus – Julie 2012 Dwarskersbos

Dit is met leedwese dat ons aankondig dat een van ons skrywers, Amanda Claassens, vanmiddag haar skoonpappie aan die dood afgestaan het,

Amanda, ons weet watter spesiale mens jou skoonpappie vir jou was. Mag jy, jou man, kinders en die hele familie troos in die Hemelse Vader se arms vind. Sterkte. Ons dink met liefde aan julle.

One thought on “Leedwese

Lewer kommentaar