Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

2015 Skryfkompetisie

Die 2015 skryfkompetisie het amptelik gesluit. Die reaksie op die kompetisie was oorweldigend. Baie dankie aan almal wat ingeskryf het. Ons is veral opgewonde om te sien dat talle skrywers gretig ook vonkverhale ingeskryf het.

Al sal ons dit by ‘n ander geleentheid ook doen, wil ons sommer nou al baie dankie sê aan al ons borge. Sonder julle sal die kompetisie nie moontlik wees nie.

Nou lê die groot taak voor van lees, beoordeel, kommentaar skryf en punte toeken. Sterkte aan die span, maar ons moet sommer nou al waarsku: Na waarskynlik sal die beoordeling ietwat langer neem as wat aanvanklik beplan is. Die datum waarop die wenners bekend gemaak gaan word, sal spoedig aan almal gekommunikeer word. Besoek dus hierdie skakels gereeld www.pnskryf.wordpress.com en https://www.facebook.com/besigheidskryf  Ons sal hier laat weet hoe die terugvoer vorder.
 Pile of Textbooks Laptop Computer Keyboard

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: