Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Junie, 2015

BEKENDE AFRIKAANSE SKRYWER PRAAT BY DWARSKERSBOS SKRYFKURSUS 3-10 JULIE 2015

Die bekende Afrikaanse skrywer, Esta Steyn, gaan tydens die Dwarskersbos skryfkursus, 3-10 Julie 2015, as gasspreker optree en wel op Dinsdag 7 Julie. Sy is veral bekend vir die TV-reeks, Meeulanders en boeke soos Biegbrief, Het graft jubel, Die grafte jubel, Kinders van die Sabbatsee. Meeulanders is ook een van die voorgeskrewe werke waaroor graad …

Lees voort