Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Julie, 2015

Basiese skryfkursus 12 September 2015 op Witbank aangebied

Op Saterdag 12 September 2015 word ʼn basiese skryfkursus op Witbank aangebied. Die kursus word deur Trudy Erasmus van Die Skryfbesigheid en Desirée Homann gefasiliteer. Trudy skryf kortverhale waarvan heel party in tydskrifte en saamgestelde bundels gepubliseer is. Desirée het ʼn meestersgraad in Kreatiewe Skryfkuns en vertaal Mills en Boons verhale na Afrikaans. Die onderwerpe …

Lees voort