Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: September, 2015

SUKKEL JY MET “verteller en perspektief” EN “wys en vertel”?

Op 10 Oktober 2015 vanaf 09:00 – 16:00 bied ons ‘n werksessie aan om VERTELLER EN PESPEKTIEF en WYS EN VERTEL te behandel. Die werksessie word in Pretoria aangebied. Ons neem slegs vier skrywers in en ons het reeds studente vir die sessie aanvaar. Inskrywings sluit 2 Oktober 2015. Skrywers wat vir die voldagwerkwinkel oor …

Lees voort