Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

SUKKEL JY MET “verteller en perspektief” EN “wys en vertel”?

The Long Room in Trinity College LibraryOp 10 Oktober 2015 vanaf 09:00 – 16:00 bied ons ‘n werksessie aan om VERTELLER EN PESPEKTIEF en WYS EN VERTEL te behandel. Die werksessie word in Pretoria aangebied.

Ons neem slegs vier skrywers in en ons het reeds studente vir die sessie aanvaar.
Inskrywings sluit 2 Oktober 2015.

Skrywers wat vir die voldagwerkwinkel oor die skryf van tydskrifverhale inskryf, kan die werksessie vir R150 bywoon. Anders kos die werksessie R680 per persoon. Dit sluit kursusmateriaal, middagete en verversings in.

Rig navrae deur die volgende kontakvorm te voltooi

Advertisements

1 Kommentaar

  1. C Potgieter

    Dankie vir die e-pos. Voorspoed vir julle en sterkte!

    Marthie

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: