Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Oktober, 2015

OEPS! HET JY VERGEET OM TE REGISTREER? DAAR IS GOEIE NUUS

NOG GELEENTHEID OM VIR DIE VOLDAGWERKWINKEL TE REGISTREER Daar is besluit om die registrasie-sperdatum vir die voldagwerkwinkel oor die skryf van tydskrifverhale tot Vrydag 23 Oktober 2015 uit te stel. Daar is nog enkele plekke beskikbaar. Belangstellendes word vriendelik versoek om spoedig vir Marietjie Wentzel ‘n e-pos te stuur en wel by skryfbesigheid101@gmail.com. Sodra al …

Lees voort

TOEKOMSTIGE WERKWINKELS – SÊ JOU SÊ

Gister, 10 Oktober 2015, was weer een van Pretoria se warmste dae. Dit het ons nie verhoed om te woel en te werkskaf met woorde nie. Daar is met woorde getoor. Die werkwinkel het oor perspektief en wys en vertel gehandel, maar kararkters, karakterisering en die skryf van terugflitse het ook lewendige bespreking uitgelok. Aanvanklik sou …

Lees voort

LESSE GELEER LANGS DIE SKRYWERSPAD -Alta Cloete

Tydens die ATKV Lenteskool het Alta Cloete haar dooplesse as skrywer met die aspirantskrywers gedeel. Leer gerus by haar 🙂 Leer ken jouself Glo in jouself Kombineer hartsbesluite met gesonde verstand Hou aan met skryf Benut jou tyd optimaal Stel realistiese doelwitte Pasop vir negatiewe binne-gesprekke Aanvaar die beperkinge en uitdagings van jou genre Besluit…

Lees voort