Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

OEPS! HET JY VERGEET OM TE REGISTREER? DAAR IS GOEIE NUUS

oeps

NOG GELEENTHEID OM VIR DIE VOLDAGWERKWINKEL TE REGISTREER

Daar is besluit om die registrasie-sperdatum vir die voldagwerkwinkel oor die skryf van tydskrifverhale tot Vrydag 23 Oktober 2015 uit te stel. Daar is nog enkele plekke beskikbaar. Belangstellendes word vriendelik versoek om spoedig vir Marietjie Wentzel ‘n e-pos te stuur en wel by skryfbesigheid101@gmail.com. Sodra al die plekke wat tans beskikbaar is, bespreek is, sal besprekings sluit. Voorkom daarom teleurstelling en stuur NOU daardie e-pos.

Klik hier vir meer besonderhede oor die voldagwerkwinkel.

Advertisements

1 Kommentaar

  1. C Potgieter

    Sou graag wou! Voorspoed en alle suksesvolle!

    Groete Marthie

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: