Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

HOEKOM SKRYF ONS?

typewriter-1209140__180Vir sommige van ons is dit geval van MOET skryf. Vandag het die volgende gedagte na my toe gekom:

Skryf is die gom waarmee jy jou gebroke hart aanmekaar las. Later wanneer die gom nie meer nodig is om die stukke bymekaar te hou nie, word skryf die lappie waarmee jy die gomstrepe van jou hart afvee en dan begin jy met woorde poets tot jou hart weer skitterblink is.

Dit is hoekom ek dink mense skryf.

As jy wil leer hoe om te skryf, skryf in vir ons beginnerskursus op Dwarskersbos. Kliek hier vir meer besonderhede.

Advertisements

2 Kommentaar

  1. Briljant gestel!!

    Like

  2. bitterbossie

    Ek skryf omdat ek wil, sal en kan. As ek hartseer is, kry ek myself so jammer dat ek niks doen nie. Maar dat skryf goeie terapie is en later ‘n goeie gewoonte word, dit is baie waar!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: