Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: November, 2016

Gesoek: ‘n eietydse heldin

Originally posted on Alta Cloete:
Ek het onlangs weer ’n paar Afrikaanse liefdesverhale uit die jare sewentig van die vorige eeu deurgedraf.  Dit was ’n ervaring wat my ietwat gehawend gelaat het, hoewel daar ook (kortstondige) aha-oomblikke was. Dit was egter nie net nag nie, dit was ook pret. Want mens kan steeds verstaan hoekom…

Lees voort

Vier heldinne, een tydskrif

Originally posted on penpunt:
Vier heldinne, een tydskryf: dit is waarna jy kan uitsien wanneer jy aanstaande week die eerste uitgawe van RomanzaLiefde aanskaf. Bepaald ’n heerlikheid vir romantiese siele. Die voordeel van die novelette lê onder andere daarin dat held en heldin vinniger die knoop deurhaak, sonder dat daar enigsins afbreuk gedoen word aan…

Lees voort

Vier heldinne, een tydskrif

Vier heldinne, een tydskryf: dit is waarna jy kan uitsien wanneer jy aanstaande week die eerste uitgawe van RomanzaLiefde aanskaf. Bepaald ’n heerlikheid vir romantiese siele. Die voordeel van die … Bron: Vier heldinne, een tydskrif

Lees voort

Nuus binnekort bekend gemaak

Die Skryfbesigheid gaan binnekort ‘n baie groot aankondiging maak. WAG! Dit is verkeerd. Verskeie aankondigings gaan binne die volgende paar weke hier gemaak word. Hou asseblief die spasie dop! Wie weet? Dalk gaan dit net soveel aandag as DIE verslag trek. Wie sal ooit weet? Loer binne die tas as jou nuuskierigheid die oorhand kry. …

Lees voort