Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Nuus binnekort bekend gemaak

Die Skryfbesigheid gaan binnekort ‘n baie groot aankondiging maak.

WAG! Dit is verkeerd.

Verskeie aankondigings gaan binne die volgende paar weke hier gemaak word. Hou asseblief die spasie dop!

Wie weet? Dalk gaan dit net soveel aandag as DIE verslag trek.

Wie sal ooit weet?

Loer binne die tas as jou nuuskierigheid die oorhand kry. Miskien is daar iets in om jou op die spoor van die waarheid te sit! Oeps … Is dit nou die boonste tas? Dalk die onderste tas? Nou wat laat jou dink dit is die middelste een?

tasse

 

Advertisements

1 Kommentaar

  1. Ek hou dop!!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: