Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Gesoek: ‘n eietydse heldin

Alta Cloete

Princess.pngEk het onlangs weer ’n paar Afrikaanse liefdesverhale uit die jare sewentig van die vorige eeu deurgedraf.  Dit was ’n ervaring wat my ietwat gehawend gelaat het, hoewel daar ook (kortstondige) aha-oomblikke was.

Dit was egter nie net nag nie, dit was ook pret. Want mens kan steeds verstaan hoekom die ou hardeband-liefdesverhale vir ’n hele paar dekades Afrikaanse vroue (maar ook heelwat mans) aan die lees gehou het. Die dinge wat die leser in ’n lekker liefdestorie soek, was almal daar: ’n aantreklike held, ’n pragtige heldin, dikwels ’n eksotiese plek. En dan natuurlik die verpligte gelukkige einde. Wat destyds gewoonlik ’n (redelik) innige soen behels het.

Aan die ander kant was dit ’n frustrerende ervaring om die boeke te herlees. Eerstens kan mens sien hoe die taal intussen ontwikkel het. Nie almal sal dit as positief sien nie, maar vir my is die gemakliker, meer informele taal en…

View original post 965 more words

Advertisements

1 Kommentaar

  1. Stem saam met herlees. So voorspelbaar mens het nie nodig om dit weer te lees nie. Die skryfwerk het beslis heelwat verander.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: