Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Hartsplan – Petronel Louw

Ondersteun asseblief ons voormalige studente en KOOP hulle boeke.

hartsplan_voorblad_high-res

“Jana?” Ruan se lippe vee sag oor hare.

Sy draai haar kop weg en skuif weg. “Ek kan nie, Ruan. Jy verskyn elke week saam met ’n ander vrou in die koerante se sosiale bladsye.” Haar weerloosheid maak haar lam. “Ek is niemand se speelding nie. Verskoon my.” Die koffietafel is in haar pad, maar sy stoot dit met haar been eenkant toe. Die voordeur voel so ver.

Die ritseling van die wind deur die blare bring ’n vrede oor haar waar sy op die sementbankie in ’n verskuilde hoekie neersak. Sy sluit haar oë en drink die rustigheid in. Haar gedagtes kies koers na Doreen en Ruan se bewondering vir wat sy bereik het. Vir haar was dit maar net hoe sy die kronkels van die lewe hanteer het. Die swaarkry, voortdurende honger en te klein klere was deel van elke dag se worsteling. Dalk het dit haar blind…

View original post 859 more words

Advertisements

1 Kommentaar

    Trackbacks

    1. ‘n Blink jaar vir Die Skryfbesigheid en hulle kliënte | Die Skryfbesigheid

    Lewer kommentaar

    Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

    WordPress.com Logo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

    Twitter picture

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

    Facebook photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

    Google+ photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

    Connecting to %s

    %d bloggers like this: