Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Maart, 2017

Christiana Novellekursus 1 – 7 April 2017

Besprekings vir die novellekursus wat op Christiana van 1 – 7 April aangebied word, sluit binnekort. Daar is nog plek beskikbaar, maar belangstellendes word versoek om onmiddelik met Die Skryfbesigheid in verbinding te tree as hulle nog wil inskryf.   Klik hier vir meer besonderhede oor die kursus. Advertisements

Lees voort