Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Ander dienste

Vertalings

Ons vertaal:

Uit Afrikaans in Engels
Uit Engels in Afrikaans


Opstel van inhoudsopgawes en bibliografieë

Hiervoor moet u al die inligting en voorskrifte verskaf alvorens ‘n kwotasie verskaf kan word.


Selfpublikasie

Die volgende dienste word aan persone verleen wat graag self wil publiseer:

  • Proeflees en redigeer die manuskrip (wat gedoen moet word voordat ‘n kenner kommentaar lewer).
  • Lewer kommentaar oor die inhoud van die teks (as die skrywer dit versoek).
  • Verskaf aan die skrywer kontakbesonderhede van gerespekteerde drukkers.
  • Onderhandel namens die skrywer oor die publikasie van skryfwerk as e-boek.

Die Skryfbesigheid sal onder geen omstandighede betrokke kan raak by die bemarking of verkoop van die boek nie. Ons kan egter die boek in ons boekwinkel teen ’n billike fooi adverteer.

7 Kommentaar

  1. Hoe kan mens die blog volg? Ek bly in New Zealand en sal graag jul wil volg of kennis kry van dinge wat als gedoen word

    Like

    • Scrapydo, baie dankie dat jy ons wil volg. Daar moet iewers op jou skerm (links bo of regs onder) ’n “knoppie” wees wat sê “follow”. Ek hoop dit help.

      Like

      • Het net gedink daar is dalk n knoppie om te se dat email gestuur word met elke keer as daar n inskrywing is. Die follow wat jy van praat laat net dit in reader verskyn en dan mis ek soms uit omdat ek nie altyd my reader gebruik nie

        Like

    • Ek het ‘n wysiging of twee gemaak. (Dankie vir jou navraag, want anders het ek nooit van die tekortkoming geweet nie.)

      Kyk asseblief of jy nou e-posse ontvang. Ek sal so binne ‘n dag of twee iets plaas om dit behoorlik te toets.

      Like

      • Maak so en sien uit na iets. Sal laat weet of dit werk. Gaan nou eers gou inskryf!

        Like

      • Het weer ingeskryf!

        Like

  2. magriet

    Ek het sopas begin skryf en weet nie waar en hoe om te begin om my stories te publiseer. Ek skryf nie fiksie, kort stories

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: