Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Bestel boeke

Voorwaardes

Die Skryfbesigheid bied aan skrywers en digters ‘n geleentheid om hulle boeke hier te adverteer en te verkoop op voorwaarde dat:

  1. 30% van die boek se verkoopprys deur Die Skryfbesigheid as advertensie-koste teruggehou word.
  2. Versending self deur die skywer hanteer word.
  3. Die gelde  slegs aan die skrywer oorbetaal word nadat die koper ontvangs van die boeke bevestig het.

Hoe om jou boek te adverteer

Stuur ‘n e-pos aan Die skryfbesigheid met die volgende ingesluit:

  1. Telefoonommer, faksnommer, posadres, e-posadres en straatadres.
  2. ‘n Opsomming van ‘n 100 woorde om te sê waaroor die boek handel. (Die Skryfbesigheid het die reg om die opsomming te redigeer.)
  3. Bankbesonderhede van die skrywer. (Hierdie inligting is slegs vir Die Skryfbesigheid se gebruik en sal nie gepubliseer word nie.)
  4. Die voor- en agterblad van die boek, geskandeer en verkieslik in JPEG-format.
  5. ‘n Foto van die skrywer.
  6. Titel en ISBN-nommer van die boek.

Hoe moet om ‘n boek te koop

  1. Vul die onderstaande vorm in en vra ‘n kwotasie aan.
  2. Betaal die bestelling.
  3. Bevestig ontvangs van die boeke.

Advertisements

1 Kommentaar

    Trackbacks

    1. “Jou geliefde” – liefdesgedig deur Wikus Hattingh | Die Skryfbesigheid

    Lewer kommentaar

    Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

    WordPress.com Logo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

    Twitter picture

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

    Facebook photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

    Google+ photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

    Connecting to %s

    %d bloggers like this: