Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Category Archives: Aankondigings

Moenie tyd verspeel nie. Skryf NOU in.

  Wil jy nou meer? Oor ‘n maand sluit die inskrywings vir die NOVELLESKRYFKURSUS wat van 1 – 7 Julie 2018 op UPINGTON aangebied word. Die tem van die kursus is: Humor en die aanwending daarvan in verhale. Belangstellendes word aangmoedig om so spoedig moontlik in te skryf omdat daar wye belangstelling in die kursus …

Lees voort

Christiana Novellekursus 1 – 7 April 2017

Besprekings vir die novellekursus wat op Christiana van 1 – 7 April aangebied word, sluit binnekort. Daar is nog plek beskikbaar, maar belangstellendes word versoek om onmiddelik met Die Skryfbesigheid in verbinding te tree as hulle nog wil inskryf.   Klik hier vir meer besonderhede oor die kursus.

Lees voort

NUUSBRIEF

Twee belangrike sperdatums kom nou vinnig nader! Op 18 Maart 2017 sluit die inskrywings vir die novellekursus wat van 1 – 7 April 2017 op Christiana aangebied word. Persone wat nog wil inskryf moet baie vinnig van hulle laat hoor, want daar is nog net ‘n paar plekke beskikbaar en die belangstelling is GROOT. Volg …

Lees voort

NOVELLEKURSUS 1 – 7 April 2017 CHRISTIANA

WOU JY NOG ALTYD SKRYF? SPESIAAL vir jou! INLEIDING Die Skryfbesigheid het vir vyf jaar na die Weskus gereis om daar skryfkursusse aan te bied, maar daar is besluit om 2017 die roete effens te verander. Ons gaan net tot op Christiana reis. Die besluit is gemaak; die reëlings getref. Ons gaan ‘n novelle (of …

Lees voort

Die Skryfbesigheid Skryfkompetisie 2017

Die Skryfbesigheid het besluit om ‘n blaaskans te neem ten opsigte van die skryfkompetisie. Daarom was daar 2016 nie ‘n kompetisie gewees nie. Na vele navrae het ons besluit om die kompetisie na ander genres uit te brei. Gedigte, essays, sketse en vertellings word by vanjaar se kompetisie ingesluit. Al word die kompetisie na hierdie …

Lees voort

TOORWOORDE – Ons eie saamgestelde kortverhaalbundel

Inleiding Ons nooi alle oudstudente en deelnemers aan Die Skryfbesigheid skryfkompetisies om vonkverhale, kortverhale en kort-kortverhale aan ons voor te lê vir moontlike publikasie in ’n bundel met die werktitel Toorwoorde. Tekste gaan nie voor die voet in die bundel ingesluit word nie. Keuring gaan daarom baie streng toegepas word. Besonderhede oor die vereistes en …

Lees voort

PROJEKTE 2017

‘n Vinnige blik op beplande projekte vir 2017. Meer besonderhede oor die projekte volg binnekort.

Lees voort

Nuus binnekort bekend gemaak

Die Skryfbesigheid gaan binnekort ‘n baie groot aankondiging maak. WAG! Dit is verkeerd. Verskeie aankondigings gaan binne die volgende paar weke hier gemaak word. Hou asseblief die spasie dop! Wie weet? Dalk gaan dit net soveel aandag as DIE verslag trek. Wie sal ooit weet? Loer binne die tas as jou nuuskierigheid die oorhand kry. …

Lees voort