Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Category Archives: Spreekwoorde en Idiome

VANAAND MAAK ONS DIE EERSTE TASSIE OOP!

Hou hierdie spasie dop. Voor dit oggend is, sal julle weet wat in die tassie is. Advertisements

Lees voort

Die engele sidder, maar die aap storm voort

Ja! Inderdaad. Om iemand na die kroon te steek, beteken om met daardie persoon te wedywer. Volgens die bron wat ek raadpleeg, kom hierdie spreekwoord van die tyd toe daar nog ridders was en die steekspel (met hul lanse) gespeel het. Die uiteindelike doel van die opponent was om jou kroon (krans) met die lans …

Lees voort

So by my koolkop!

Reën dit spreekwoorde en idiome? Of gooi jy dit met die badwater uit? Weet jy waar die bel hang as die klok lui? Weekliks gaan ons ‘n spreekwoord hier publiseer (sien die meningspeil). Ons wil sien hoeveel lesers kan die antwoord regkry. Hier gaan die eerste een: Iemand na die kroon steek.

Lees voort