Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Category Archives: Uncategorized

Humor en die aanwending daarvan in verhale

Novellekursus Upington 1 – 7 Julie 2018 Om te skryf, is om jou gedagtes op papier te verewig. Om GOED te skryf, is ’n kuns en ’n vaardigheid. Met hierdie kursus kan jy jou natuurlike talent en vaardighede slyp. Na afloop van die kursus kan jy met ses voltooide hoofstukke van jou roman of novelle …

Lees voort

VivA nuus

SA Skrywers En Digters View original post

Lees voort

Chanette en Gys, trefferkombinasie

Originally posted on penpunt:
In 2007 het die, toe reeds gewilde Chanette Paul, volgens haar eie woorde, die sprong gewaag na spanningsromans, en het Springgety die lig gesien. Sy skep die dorpie Kruisbaai, met sy legende van die visvrou en Springklip, en Niemandsdorp, 61km daarvandaan. Ons maak kennis met die plaaslike speurder, Gys Niemand en…

Lees voort

NUUSBRIEF

Twee belangrike sperdatums kom nou vinnig nader! Op 18 Maart 2017 sluit die inskrywings vir die novellekursus wat van 1 – 7 April 2017 op Christiana aangebied word. Persone wat nog wil inskryf moet baie vinnig van hulle laat hoor, want daar is nog net ‘n paar plekke beskikbaar en die belangstelling is GROOT. Volg …

Lees voort

Hartsplan – Petronel Louw

“Jana?” Ruan se lippe vee sag oor hare. Sy draai haar kop weg en skuif weg. “Ek kan nie, Ruan. Jy verskyn elke week saam met ’n ander vrou in die koerante se sosiale bladsye.” Haar weerloosheid maak haar lam. “Ek is niemand se speelding nie. Verskoon my.” Die koffietafel is in haar pad, maar…

Lees voort

My verbeeldingswêreld is so lewendig soos die regte ene … Petronel Louw

Wie is jou vyf gunstelingskrywers? Madelie Human Chanette Paul Dina Botha Sophia Kapp Peggy L Henderson  Wat is jou 5 gunstelingboeke? Gewoonlik die laaste boek wat ek gelees het. Ek lees altyd iets. Ek is versot op Romanzas en romans.  Wie of wat het jou geïnspireer om te skryf? Ek sal op die lughawe stap…

Lees voort

Wilde hawer lees lekker

Originally posted on penpunt:
Drie van Madelie Human se vroeë romanses, is saamgevat in ‘n pragtige bundel en uitgegee onder die titel Wilde Hawer. Die skrywer se bekroonde verhaal, Om Ben lief te hê, is deurspek met wanopvattings by beide die held en heldin. Leah en Ben gaan ’n volle tien jaar elkeen sy eie…

Lees voort

Voorspelbaarheid en sukses

Originally posted on penpunt:
Romanses is voorspelbaar, en die uitgewers is boonop voorskriftelik oor hoe die verhale gekonstrueer moet word. Waarom verkoop daar duisende? Waarom kan lesers beswaarlik wag vir die volgende publikasies? My wederhelf is in uitgelese geselskap wanneer hy hierdie waarnemings maak en die vrae verwoord. Ilse Salzwedel wou presies dít weet toe…

Lees voort

PROJEKTE 2017

‘n Vinnige blik op beplande projekte vir 2017. Meer besonderhede oor die projekte volg binnekort.

Lees voort

Die skryfproses, wat om te verwag:

Originally posted on SKRYWERS SKRYF:
SKRYWERS SKRYF View original post

Lees voort