Skryf ‘n storie wat SO begin

Willem is ‘n wille boer. Nie ‘n wildboer nie. Nee. Hy boer met karkoere. Die een stuk blou-groen staan teen die ander stuk blou-groen. En hy het varke troppe van die goed. Van klein na groot. Tot by uitermatig vet. Hulle wei sommer in die veld soos beeste sal doen. As hulle kleintjies moet kry, jaag hy hulle op hok tot die kleintjie speen-groot is. Op daardie varke en karkoere was hy so trots tot daardie dag toe … (Skryf nou self verder)

One thought on “Skryf ‘n storie wat SO begin

Lewer kommentaar